Miles Teller

Miles Teller
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Miles Alexander Teller
Geboorte 20 Februarie 1987 (1987-02-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Miles Teller (gebore 20 Februarie 1987) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Spectacular Now (2013), Whiplash (2014), Insurgent (2015), en Fantastic Four (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy