Miley Cyrus | |
Geboortenaam | Destiny Hope Cyrus |
---|---|
Geboorte | 23 November 1992 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Sangeres en aktrise |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Miley Cyrus (gebore 23 November 1992) is 'n Amerikaanse sangeres en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hannah Montana: The Movie (2009), The Last Song (2010), en LOL (2012), en in die televisiereeks Hannah Montana (2006).