Mimosoideae

Mimosoideae
Die soetdoring (Acacia karroo).
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Caesalpinioideae
Klade: Mimosoideae
Genusgroeppe[1]
Verspreding
Sinonieme
  • Acaciaceae E. Meyer
  • Mimosaceae R. Brown

Mimosoideae is die boom-subfamilie wat hoort tot die familie Fabaceae. Wêreldwyd is daar 3000 spesies wat hoort tot die subfamilie waarvan sewentig in Suider-Afrika voorkom en sestig van hulle is bome. Hierdie subfamilie is staan ook bekend as die Mimosa-subfamilie en is die grootste peuldraende subfamilie in die gebied.

  1. "Mimosoideae". Taxonomy (in Engels). UniProt. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op 13 Julie 2009.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy