Mindoro

Mindoro
Inheemse naam: Pulo sa Mindoro / Pulo ng Mindoro
'n Strand in Noord-Mindoro
'n Strand in Noord-Mindoro
Geografie
Ligging Suidoos-Asië
Koördinate 12°59′N 121°10′O / 12.983°N 121.167°O / 12.983; 121.167
Argipel Filippyne

Oppervlakte 10 571,8 vk km
Hoogste punt Berg Halcon 2 586 m
Administrasie
Vlag van Filippyne Filippyne
Provinsies Occidental Mindoro

Oriental Mindoro

Grootste stad San Jose (143 430)

Demografie
Bevolking 1 331 473

Bevolkingsgroepe Mangyans, Tagalog, Ilokano, Visayans

Mindoro (Cebuano: Pulo sa Mindoro; Tagalog: Pulo ng Mindoro) is die sewende grootste eiland van die eilandnasie Filippyne, na Luzon in die noorde, Mindanao in die suide, Samar in die ooste, Negros in die middel, Palawan in die weste en Panay. Dit is in die noordweste van Filippyne geleë. Mindoro grens in die noordweste aan die Suid-Chinese See en in die suide aan die Sulusee; albei behoort tot die Stille Oseaan.

'n Kaart van Mindoro in 1900

Mindoro beslaan 'n oppervlakte van 10 571,8 km² en het 'n bevolking van 1 331 473 in 2015 gehad. Net noord is die eiland Luzon en suidwes die Visayas geleë. Soms word Mindoro as deel van die eilandgroep Luzon beskou.

Die Spanjaarde het die eiland Mina de Oro (letterlik: "goudmyn") genoem, waarvan die huidige naam afgelei is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in