Mirt

Mirt
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Orde:
Familie:
Genus:
Myrtus

Die mirt (Myrtus communis) is n plant uit die famile Myrtaceae. Dis 'n diggroeinde immergroen bossie wat op droë en sonnige plekke in die Mediterreense gebied voorkom.

Blomme

Die takke en blomme het 'n aromatiese reuk en word by Joodse feeste gebruik. By die Grieke was die plant gewyd aan Afrodite en kranse van mirt is gebruik by die Olimpiese Spele.[1]

  1. Maidenhair Het Nederlandsche tuinbouwblad, 1892, bls 391

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy