Montagu

Montagu
'n Straat in Montagu
'n Straat in Montagu
Montagu is in Wes-Kaap
Montagu
Montagu
 Montagu se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°47′S 20°7′O / 33.783°S 20.117°O / -33.783; 20.117
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikKaapse Wynland
MunisipaliteitLangeberg
Stigting1856[1]
Oppervlak
 • Totaal32,71 km2 (12,63 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal15 176
 • Digtheid464/km2 (1 200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense16.4%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense75.7%
 • Swart mense6.4%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans91.2%
 • Engels5.5%
 • Xhosa1.5%
 • Ander1.9%
Poskode (strate)
6720
Skakelkode023
Webwerfhttp://www.montagu-ashton.info

Montagu is 'n dorp in die Klein Karoo in die Wes-Kaap. Die dorp lê op die R62-roete en het ongeveer 15 000 inwoners. Die dorp is die hoofstad van die Langebergvallei. Die vallei is tussen die Langeberg (suid) en Waboomsberge (noord).

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 6 April 2016.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Montagu". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy