Montagupas

Vir die spoorwegpas oor dieselfde bergreeks, sien Outeniekwa Spoorwegpas.
Montagupas
’n Beeld van die betrokke bergpas.
Die begin van die Montagupas aan George se kant.

Ligging Tussen Oudtshoorn en George
Hoogte 730 m
Begin in 1844
Voltooi in 1847
In Outeniquaberge
Pad N9

33°53′23.66″S 22°25′43.38″E / 33.8899056°S 22.4287167°O / -33.8899056; 22.4287167 Die Montagupas is 'n bergpas in die provinsie Wes-Kaap. Dit verbind die dorp George in die Suid-Kaap en sy omliggende kusgebied met die binneland wes van die Outeniekwaberge. Teenswoordig is hierdie skilderagtige pas van groot toerismebelang.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy