Morris Alexander

Morris Alexander het tussen 1910 en 1943 agt keer die kiesafdeling Kaapstad-Kasteel gewen. Net in 1929 se verkiesing het hy nie gestaan nie.

Morris Alexander (Zlin, Morawië, 4 Desember 1877Kaapstad, 23 Januarie 1946) was 'n Suid-Afrikaanse Volksraadslid en advokaat. Hy was een van die eerste Jode in die Suid-Afrikaanse Volksraad.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy