Mosselbaai

Mosselbaai

Mossel Bay
Uitsig oor Mosselbaai
Uitsig oor Mosselbaai
Mosselbaai is in Wes-Kaap
Mosselbaai
Mosselbaai
 Mosselbaai se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°11′00″S 22°08′00″O / 34.18333°S 22.13333°O / -34.18333; 22.13333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitMosselbaai
Stigting1848
Oppervlak
 • Totaal42,2 km2 (16,3 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal59 031
 • Digtheid1 399/km2 (3 620/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense17.6%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense40.9%
 • Swart mense40.1%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans 57.4%
 • Xhosa 30.7%
 • Engels 6.9%
 • Sotho 1.5%
 • Ander 3.5%
Poskode (strate)
6506
Poskode (posbusse)
6500
Skakelkode044

Mosselbaai (Engels: Mossel Bay, Xhosa: Mosselbayi) is 'n dorp in die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika met 59 000 inwoners (2011). Dit is oos van die Kaap die Goeie Hoop en wes van George geleë. Die N2 nasionale pad gaan as 'n snelweg verby die dorp.

Mosselbaai het in 2019 vyf blouvlagstrand gesertifiseerde strande, by name Santosstrand, De Bakke, Hartenbosstrand, Klein-Brakrivier en Glentanastrand.[2]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke KwaNonqaba, Mossel Bay, Isinyoka en Asazani Sensus 2011.
  2. https://www.mosselbayadvertiser.com/News/Article/General/we-boast-5-blue-flag-beaches-201910250913

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy