Munisipale Afbakeningsraad

Munisipale grense van Suid-Afrika, soos afgebaken deur die Munisipale Afbakeningsraad.

Die Munisipale Afbakeningsraad is 'n Suid-Afrikaanse onafhanklike outoriteit, wat verantwoordelik is vir die vasstelling van die grense van distrikte, munisipaliteite en kieswyke in Suid-Afrika.


From Wikipedia, the free encyclopedia ยท View on Wikipedia

Developed by Tubidy