Muscat Internasionale Lughawe

Muscat Internasionale Lughawe
Arabies: مطار مسقط الدولي
IATA: MCTICAO: OOMS
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Oman Lughawens
Bedien Muscat, Oman
Spil vir
Koördinate 23°35′18.92″N 58°17′26.16″O / 23.5885889°N 58.2906000°O / 23.5885889; 58.2906000
Landkaart
MCT is in Oman
MCT
MCT
Ligging van die lughawe in Oman
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
08R/26L 3 584 11 758 Teer
08L/26R 4 000 13 123 Teer
Statistieke (2017)
Totale passasiers 14 034 865
Totale lugbewegings 114 258

Muscat Internasionale Lughawe (voorheen Seeb Internasionale Lughawe)[1] is die grootste internasionale lughawe in Oman en is geleë in Seeb, 32 km vanaf die ou stad en hoofstad Muscat binne die Muscat metropolitaanse gebied. Die lughawe dien as die spilpunt vir die vlagdraer Oman Air, en Oman se eerste laekostelugredery Salam Air bied vlugte na verskeie streeksbestemmings sowel as sommige interkontinentale dienste na Asië, Afrika en Europa.

  1. "Oman Airports". www.omanairports.co.om. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Augustus 2017. Besoek op 13 Junie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy