N11 (Suid-Afrika)

Nasionale roete N11 shield

Nasionale roete N11
Roete-inligting
Onderhou deur SANRAL
Lengte773 km (480 mi)
Belangrike aansluitings
NoordpuntBotswanagrens by Groblersbrug
  N1 naby Mokopane
N4 naby Middelburg
N2 / N17 in Ermelo
Suidpunt N3 naby Ladysmith
Ligging
DorpeMokopane
Middelburg
Ermelo
Volksrust
Newcastle
Ladysmith
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
N10N12

Die N11 is een van Suid-Afrika se 17 nasionale paaie. Hierdie nasionale pad gaan deur drie provinsies: KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo. Daar is baie besienswaardighede op die roete.[1] Dit verbind die N3, KwaZulu-Natal met die Groblersbrug grenspos op die Botswanagrens. [2]

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2008. Besoek op 8 Junie 2008.
  2. (en) Falkner, John (Mei 2012). Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding (Report). Nasionale Departement van Vervoer. Archived from the original on 6 Junie 2014. https://web.archive.org/web/20140606100245/http://www.transport.gov.za/LinkClick.aspx?fileticket=5qOHvOI4KuY%3d. Besoek op 1 September 2014. 

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy