NG gemeente Merweville

Ds. Pieter van der Merwe het die NG kerk Merweville se hoeksteen op 24 Januarie 1914 gelê. Die argitek was Folkert Wilko Hesse.
Ds. Pieter van der Merwe, die leraar van die moedergemeente Beaufort-Wes na wie Merweville genoem is.

Die NG gemeente Merweville is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Groot-Karoo.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy