Nasionale Biblioteek van Korea

Die Nasionale Biblioteek van Korea (Koreaans: 국립중앙도서관) is in 1945 gestig en is in Seoel, Suid-Korea, geleë.[1] Dit bevat 10 miljoen volumes, insluitende meer as 1 134 000 buitelandse boeke en sommige van die nasionale skatte van Suid-Korea.

  1. "국립중앙도서관". www.nl.go.kr (in Koreaans). Besoek op 4 Maart 2021.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy