Neferefre

Neferefre
Raneferef, Cheres
’n Geverfde kalksteenstandbeeld van Neferefre.
’n Geverfde kalksteenstandbeeld van Neferefre.
Farao van die 5de Dinastie
Periode  2460–2458 v.C.[1]
Voorganger  Sjepseskare
Opvolger  Nioeserre
Vader  Neferirkare
Moeder  Chentkaoes II
Monumente  Piramide van Neferefre
Neferefre in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
nfrN28w
Nebty-naam
G16
nfrm
Goue Horus-naam
G8
nfr G7
nbw
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
ranfr
f
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
iO34i
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Neferefre (ook bekend as Raneferef en onder die Hellenistiese naam Cheres volgens Manetho) was ’n Egiptiese farao van die 5de Dinastie tydens ’n tydperk bekend as die Ou Ryk. Sy naam beteken "Mooi is Ra".[2]

  1. Shaw, Ian, red. (2000). The Oxford History of Ancient Egypt. Oxford University Press. p. 480. ISBN 0-19-815034-2.
  2. Peter Clayton, Chronicle of the Pharaohs, Thames and Hudson, sagteband, 2006. p.61

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy