Newcastle, KwaZulu-Natal

Newcastle
Newcastle is in KwaZulu-Natal
Newcastle
Newcastle
Koördinate: 27°45′0″S 29°56′0″O / 27.75000°S 29.93333°O / -27.75000; 29.93333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistriksmunisipaliteitAmajuba
Plaaslike MunisipaliteitNewcastle
Stigting1864
Regering
 • BurgemeesterDr Ntuthuko Mahlaba (ANC)
 • Munisipale bestuurderBongani Ntanzi
Hoogte
1 194 m (3 917 ft)
Bevolking
 • Totaal419 271
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
2940
Skakelkodes034
Webwerfwww.newcastle.gov.za
Hierdie artikel handel oor die KwaZulu-Natalse dorp. Sien gerus Newcastle vir 'n lys van ander dorpe en stede met dieselfde naam.

Newcastle is 'n nedersetting in die Natalse middellande, 'n streek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is geleë in die noordweste van die provinsie, aan die oewers van die Ncandurivier, en word deur die Drakensberge omring in die noorde, weste en suide.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy