Nick Cassavetes

Nick Cassavetes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nicholas David Rowland Cassavetes
Geboorte 21 Mei 1959 (1959-05-21)
Manhattan, New York, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1970-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nick Cassavetes (gebore 21 Mei 1959) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wraith (1986), Unhook the Stars (1996), Face/Off (1997), en Alpha Dog (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy