Nick Castle

Nick Castle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nicholas Charles Castle
Geboorte 21 September 1947 (1947-09-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nick Castle (gebore 21 September 1947) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Escape from New York (1981), The Last Starfighter (1984), The Boy Who Could Fly (1986), en Delivering Milo (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy