Nida

Nida
Nidden

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Litaue Litaue
 Etnografiese gewes Klein-Litaue
 Administratiewe distrik Klaipėda
 Munisipaliteit Neringa
 Koördinate 55°18′N 21°00′O / 55.300°N 21.000°O / 55.300; 21.000
 Stigting (eerste verwysing) 1385
 Oppervlakte:  
 - Totaal - vk km
 Hoogte bo seevlak - m
 Bevolking:  
 - Totaal 1 550
 - Bevolkingsdigtheid -/vk km
 Tydsone EET (UTC +2)
 - Somertyd EEST (UTC +3)
 Klimaat  
 - Tipe Gematig
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -°C
 - Gem. temp. Januarie/Julie - / - °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae - mm
 Burgemeester (Neringa) Darius Jasaitis
 Amptelike Webwerf www.neringa.lt/

Nida (Duits Nidden) is 'n dorp en vissershawe op die Litause gedeelte van die Koerse Skoorwal aan die Oossee. Nida is met sowat 1 550 permanente inwoners die grootste nedersetting in die Neringa-munisipaliteit en dien ook as sy administratiewe sentrum. As die gewildste stranddorp op die Koerse Skoorwal lok Nida jaarliks sowat 50 000 toeriste.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy