Noordwes-Afrikaanse jagluiperd

Noordwes-Afrikaanse jagluiperd
Individu by die Chesterdieretuin, VK
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Carnivora
Familie:
Felidae
Genus:
Spesie:
Subspesie:
A. j. hecki
Trinomiale naam
Acinonyx jubatus hecki
Hilzheimer, 1913
A. j. hecki se verspreiding:

   voorheen

   vandag

Sinonieme

A. j. senegalensis (Blainville, 1843)

Die Noordwes-Afrikaanse jagluiperd (Acinonyx jubatus hecki), ook bekend as die Sahara-jagluiperd, is 'n skaars, kritiek bedreigde jagluiperd-subspesie wat hoofsaaklik in die grondgebied van Noord-Afrika voorkom, onder meer Algerië, Togo, Mali, Benin en Burkina Faso. Die totale bevolking kan selfs minder as 250 volwasse individue wees.[2]

  1. Belbachir, F. (2008). Acinonyx jubatus ssp. hecki. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 4 Februarie 2009.
  2. Zoological Society of London. "New evidence of critically-endangered cat" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2011. Besoek op 24 Februarie 2009.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy