Nylrivier | |
---|---|
'n Keerwal in die boloop van die rivier
| |
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Ngwaditserivier |
Monding-hoogte | 1 051 m |
Koördinate: 24°12′35″S 28°58′26″O / 24.20972°S 28.97389°O |
Die Nylrivier (Engels: Nile River) is 'n rivier in Limpopo, Suid-Afrika. Dit is die boloop van die Ngwaditse (by Mokopane) en Mogalakwenariviere, wat eindelik 'n regtersytak van die Limpoporivier vorm. Noordoos van Modimolle loop dit deur 'n vloedvlakte wat deels deur die Nylsvley-natuurreservaat beskerm word.