Nylsvley-natuurreservaat

Nylsvley-natuurreservaat
Vleiland met fluitjiesriet
Vleiland met fluitjiesriet
Land Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Naaste dorp Modimolle
Ligging van Nylsvley-natuurreservaat op 'n kaart (Limpopo)
Nylsvley-natuurreservaat
Nylsvley-natuurreservaat
Die reservaat in Limpopoprovinsie
Koördinate: 24°39′17″S 28°41′28″O / 24.65472°S 28.69111°O / -24.65472; 28.69111
Oppervlak 3 100 ha

Die Nylsvley-natuurreservaat is 3 100 hektaar groot en geleë in Limpopo tussen Modimolle en Mokopane. Die Nylrivier vloei deur die reservaat, en vorm seisoenaal 'n breë vleiland waar dit die reservaat verlaat. Maroelakop (1157 m) is die hoogste punt in die reservaat. 'n Kampeerplek is naby die ingangshek geleë.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy