Oeljanofsk

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Oeljanofsk-oblast.
Oeljanofsk

Ульяновск
Stad
Vlag van Oeljanofsk
Vlag
Wapen van Oeljanofsk
Wapen
Die ligging van Oeljanofsk-oblast in Rusland
Die ligging van Oeljanofsk-oblast in Rusland
Oeljanofsk is in Oeljanofsk-oblast
Oeljanofsk
Oeljanofsk
Die ligging van Oeljanofsk in Oeljanofsk-oblast
Koördinate: 54°19′N 48°22′O / 54.317°N 48.367°O / 54.317; 48.367
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedOeljanofsk-oblast
Stigting1648
Regering
 • TipeStad-okroeg
 • BurgemeesterMarina Bespalowa
Oppervlak
 • Totaal316 km2 (122 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal616 672
TydsoneUTC+04:00
Webwerfhttp://www.ulmeria.ru/

Oeljanofsk (Russies: Улья́новск) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Oeljanofsk-oblast. Dit is aan die Wolga-rivier geleë, 893 km oos van Moskou. Die bevolking in 2014 was 616 672.[1]

Die stad, wat as Simbirsk (Симби́рск) gestig is, is die geboortestad van Wladimir Lenin (gebore Wladimir Oeljanof). Dit is ná Lenin se dood in 1924 na hom hernoem.

Dit is bekend vir sy skrywers soos Iwan Gontsjarof, Nikolai Jazikof en Nikolai Karamzin en skilders soos Arkadi Plastof en Nikas Safronof. Oeljanofsk is sedert 2015 ’n Unesco-stad van Letterkunde.[2]

  1. Russian Federal State Statistics Service (2014). "Таблица 1.3. Численность населения Крымского федерального округа, городских округов, муниципальных районов, городских и сельских поселений" [Table 1.3. Population of Crimean Federal District, Its Urban Okrugs, Municipal Districts, Urban and Rural Settlements]. Федеральное статистическое наблюдение «Перепись населения в Крымском федеральном округе». ("Population Census in Crimean Federal District" Federal Statistical Examination) (in Russian). Federal State Statistics Service. Besoek op 4 Januarie 2016.
  2. "UNESCO City of Literature". ulyanovskcreativecity.ru. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2019. Besoek op 17 Mei 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy