Oeserkaf

Oeserkaf
Oesercheres, Oeserkara
Die kop van Oeserkaf, uit sy sontempel by Aboe Goerob.
Die kop van Oeserkaf, uit sy sontempel by Aboe Goerob.
Farao van die 5de Dinastie
Periode 2494 – 2487 v.C.[1]
Voorganger Sjepseskaf
Opvolger Sahoere
Oorlede 2487 v.C.
Monumente Piramide van Oeserkaf
Oeserkaf in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
irU2Aa11
t
Nebty-naam
G16
irU2Aa11
t
Goue Horus-naam
G8
nfr G5
nbw
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
wsrskA
f
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Oeserkaf (ook Oesercheres of Oeserkara) was ’n Egiptiese farao en die stigter van die 5de Dinastie tydens ’n tydperk bekend as die Ou Ryk. Hy was die farao wat die tradisie begin het om sontempels by Aboesir te laat bou.[2] Sy naam beteken "sy siel (ka) is magtig".[3] Hy het van 2494 tot 2487 v.C. regeer[1] en het die Piramide van Oeserkaf by Saqqara laat bou.

  1. 1,0 1,1 Shaw, Ian, red. (2000). The Oxford History of Ancient Egypt. Oxford University Press. p. 480. ISBN 0-19-815034-2.
  2. Quirke, Stephen (2001). The Cult of Ra: Sun Worship in Ancient Egypt. Thames & Hudson. p. 127
  3. Clayton, Peter. Chronicle of the Pharaohs, Thames & Hudson Ltd, 1994. p.61

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy