Oldenzaal

Oldenzaal


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Koördinate 52°18′N 6°55′O / 52.300°N 6.917°O / 52.300; 6.917
 Stigting 1249
 Provinsie Overijssel
 Oppervlakte:  
 - Totaal 21,98 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 32 200
 - Groot-Enschede 361 000
 - Twente 650 000
 - Bevolkingsdigtheid 1 493/vk km
 Tydsone UTC+1
 - Somertyd UTC+2
 Amptelike webwerf www.oldenzaal.nl
 Wikimedia Commons Oldenzaal

Oldenzaal is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Overijssel. Die dorp is in die streek Twente geleë. Ongeveer 32 000 mense woon hier. Oldenzaal is bekend vir sy Karnaval, wat die grootste in Nederland ten noorde van die riwiere is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy