Olimpiese Winterspele

Die Olimpiese ringe.

Die Olimpiese Winterspele is 'n internasionale multisportgeleentheid wat al om die vier jaar in die Noordelike Halfrond se wintermaande deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) georganiseer word.

Tot en met 1992 vind die Winterspele op dieselfde jaar as die Somerspele plaas, maar sedert 1994 word die Winterspele in die ewe jare tussen die Somerspele georganiseer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy