Olimpiese dorp

Die Olimpiese dorp in Montreal.
Atlete word vermaak in die Olimpiese dorp in Barcelona.

'n Olimpiese dorp is 'n fiktiewe dorp, waar die atlete wat aan die Olimpiese Spele deelneem gehuisves word. Die dorp word swaar beveilig en slegs die deelnemende atlete, amptenare en afrigters word in die dorp toegelaat. Die atlete word van alle geriewe voorsien en is vry om te kom en gaan soos hulle wil.

In beginsel is die Olimpiese dorp in die gasheerstad geleë. Dikwels vind items ook op plekke ver van die gasheerstad plaas, in welke geval kleiner Olimpiese dorpies opgerig word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy