Omsk-oblast

Omsk-oblast
Омская область
Die ligging van Omsk-oblast in Rusland.
Die ligging van Omsk-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Siberiese
Ekonomiese streek Wes-Siberiese
Stigting 7 Desember 1934
Regering
Hoofstad Omsk
Leier Wiktor Nazarof
Amp Goewerneur
Wetgewer Wetgewende Raad
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 1 977 665
Volgorde 24ste
Digtheid 14,16/km2
Stedelik 71,5%
Plattelands 28,5%
Statistiek
Oppervlakte 139 700 km2
Volgorde 82ste
Tydsone UTC+07:00
Registrasienommer 55
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.omskportal.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Omsk-oblast (Russies: О́мская о́бласть, Omskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Siberiese Federale Distrik en die hoofstad is Omsk.

Die oblast het ’n oppervlakte van 139 700 km2 en het volgens die Russiese sensus van 2010 altesaam 1 977 665 inwoners.[1]

  1. (ru) Оценка численности населения на 1 января 2014 года и в среднем за 2013 год Geargiveer 19 Oktober 2015 op Wayback Machine

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy