Onderhemp

A-hemp
Voorbeeld van 'n T-hemp, gewoonlik nie gedra as uitloper

'n Onderhemp is 'n kledingartikel wat onder 'n rok of hemp gedra word, bedoel om die klere te beskerm teen liggaamsweet en -reuke. Alternatiewelik, kan dit gedra word om die liggaam te beskerm van stywe of andersins ongemaklike stowwe wat van 'n persoon verwag word om te dra (soos 'n verpligte werksuniform). Dit kan kort moue hê of mouloos wees.

Die term verwys mees algemeen na die bo-liggaamdrag gedra deur mans. Hierdie kledingartikel het gewoonlik 'n lae, ronde hals wat gedra kan word vir atletiekdoeleindes.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy