Orthoptera

Sprinkaan
Tydperk: 359–0 m. jaar gelede
Karboon - onlangs
Leptophyes punctatissima
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Orde:
Orthoptera

Latreille, 1793
Subordes

Orthoptera is 'n besonder groot orde met meer as 20 000 bekende spesies sprinkane en krieke. Sommige het kort voelhorings en behoort tot die suborde Caelifera (kortsprietsprinkane: gewone sprinkane en 'n familie dwergkrieke); ander het voelhorings wat langer as hul liggaam is en behoort tot die suborde Ensifera (langsprietsprinkane: koringkrieke en verskeie ander soorte krieke).

Sprinkane is die lede van die orde wat baie goed kan spring, maar die meeste spesies kan nie ver vlieg nie. Hulle kan ver spring met hul sterk agterpote en baie soorte kan ook vlieg. Sprinkane wat in swerms vlieg, word treksprinkane genoem.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy