Otjozondjoepa

Otjozondjoepa
Hoofstad: Otjiwarongo
Grootste stad: Otjiwarongo
Webwerf: www.arc.org.na Geargiveer 22 Julie 2011 op Wayback Machine
Ligging van Otjozondjoepa in Namibië

Otjozondjoepa is een van die 14 streke van Namibië. Otjozondjoepa se setel en grootste dorp is Otjiwarongo.

In die ooste grens Otjozondjoepa aan Botswana, in die suide aan Khomas en Omaheke, in die weste aan Erongo, en in die noorde aan Kunene, Osjikoto, Kawango-Wes en Kawango-Oos.

Otjozondjupa grens aan meer streke as enige ander streek in Namibië.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy