Paralimpiese Somerspele 2004

XIIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 2004

Gehou in Athene, Griekeland
Deelnemende lande 135
Deelnemende atlete 3 808 (2 890 mans, 989 vroue)
Items 519 in 19 sporte
Openingseremonie 17 September 2004
Sluitingseremonie 28 September 2004
Amptelik geopen deur President Costis Stephanopoulos
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam Georgios Toptsis
Vorige Spele 2000: Sydney (Australië)
Volgende Spele 2008: Beijing (China)

Die Paralimpiese Somerspele 2004 (Grieks: Θερινοί Παραολυμπιακοί Αγώνες 2004) is tussen 17 en 28 September 2004 in Athene, Griekeland, aangebied. Tydens die geleentheid het 3 808 atlete uit 135 nasies aan 519 items in 19 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1] Dit was die twaalfde Paralimpiese Somerspele wat aangebied is.

Die Olimpiese Somerspele 2004 is tussen 13 en 29 Augustus in Athene gehou.

  1. (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2018. Besoek op 22 Januarie 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy