Paul Roos

Paul Roos Rugbyportaal
Paul Roos, Kaptein van die eerste toerspan na die Britse Eilande in 1906
Volle naam Paulus Johannes Roos
Bynaam Polla
Geboortedatum 30 Oktober 1880
Geboorteplek Rust-en-Vrede, Suid-Afrika
Sterftedatum 22 September 1948 (op 67)
Lengte 1,8 m
Massa 90,7 kg
Skool Paul Roos Gimnasium
Universiteit Victoria-kollege
Vername familie Gideon Roos, sy seun
ds. S.W. Pienaar, sy swaer
Schalk Pienaar, sy susterskind
Eggenote Susanna Margaretha Kühn
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Voorspeler
Springbokno. 88
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
Universiteit van Stellenbosch
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1903–1906 WP
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1903–1906 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 4 0
Paul Roos.

Paul Roos (30 Oktober 1880, Rust-en-Vrede (Stellenbosch-distrik) – 22 September 1948, Stellenbosch), wat ook as Oom Polla bekend gestaan het, was die eerste Springbokrugbykaptein wat die eerste Suid-Afrikaanse rugbytoerspan na Brittanje in 1906 gelei het. Hy was Suid-Afrika se negende Springbokkaptein. Hy was ook ’n onderwysman en politikus.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy