Paul Verlaine

Paul Verlaine
Paul Verlaine
Gebore(1844-03-30)30 Maart 1844
Metz, Frankryk
Sterf8 Januarie 1896 (op 51)
Parys, Frankryk
BeroepDigter
Handtekening

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Verlaine se geboorteplek en woonhuis in Metz, vandag 'n museum gewy aan die digter se lewe en kunswerke

Paul-Marie Verlaine (Franse fonetiese uitspraak: |vɛʁlɛn(ə); 30 Maart 18448 Januarie 1896) was 'n Franse digter wat geassosieer word met die Simbolisme en Dekadentisme. Hy word beskou as een van die grootste verteenwoordigers van die Dekadentisme in internasionale- en Franse poësie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy