Pelsrob

Pelsrobbe
Suidelike Pelsrob
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Subfamilie:
Arctocephalinae

Gray, 1837
Genera

Callorhinus
Arctocephalus

Pelsrobbe verteenwoordig een van twee afsonderlike groepe soogdiere wat "robbe" genoem word. Beide pelsrobbe en die egte-robbe is lede van die Pinnipedia, wat gewoonlik as 'n suborde van die orde Carnivora gesien word, maar soms as 'n onafhanklike orde. Die pelsrobbe behou egter soos hulle familiegenote, die seeleeus, tot 'n mate die vermoë om op land te loop aangesien hulle agterste ledemate vorentoe onder die liggaam gebring kan word om die dier se liggaam te dra. Dit behou ook klein, maar sigbare ore.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy