Perodua

Perodua
Tipe
Gestig 1993
Hoofkantoor Selangor, Maleisië
IndustrieMotorvervaardiger
ProdukteMotorvoertuie
Webwerfperodua.com

Perusahaan Otomobil Kedua Sendirian Berhad (Tweede Motorvoertuigvervaardiger Beperk), gewoonlik afgekort as Perodua, is Maleisië se tweede grootste motorvervaardiger, naas Proton.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy