Piero della Francesca

Piero della Francesca
Gebore c.1415[1]
Sansepolcro, Florentynse Republiek
Sterf 12 Oktober 1492
Sansepolcro, Florentynse Republiek
Veld Skilder, Fresko
Beweging Vroeë Renaissance
Werke Die Doop van Christus
Geseling van Christus
Brera Madonna

Piero della Francesca (Engelse uitspraak:|p|j|ɛər|oʊ|_|ˌ|d|ɛ|l|ə|_|f|r|æ|n|ˈ|tʃ|ɛ|s|k|ə}},[2] sien ook Engelse uitspraak (VSA):-|_|f|r|ɑː|n|ˈ,[3][4] Italiaanse uitspraak:ˈpjɛːro della franˈtʃeska; c.1415[1] – 12 Oktober 1492), oorspronklik genaamd Piero di Benedetto, was 'n Italiaanse skilder van die Vroeë Renaissance. Hy was aan sy tydgenote ook bekend as 'n wiskundige en geometer.[5] Deesdae word Piero della Francesca hoofsaaklik erken en waardeer vir sy kuns. Sy skilderwerk word erken vir sy serene humanisme, sy gebruik van geometriese vorms en vir sy grafiese perspektief. Sy bekendste werk is die siklus van fresko's bekend as Die Geskiedenis van die Ware Kruis in die kerk van San Francesco in die Toskaanse dorpie Arezzo.

Die Opstanding (Piero della Francesca):Opstanding(c.1463–65)
  1. 1,0 1,1 Turner, A. Richard (1976). "Piero della Francesca". Collier's Encyclopedia 19. Ed. William D. Halsey. Macmillan Educational Corporation. 40–42. 
  2. Sjabloon:Cite Oxford Dictionaries
  3. Sjabloon:Cite American Heritage Dictionary
  4. Sjabloon:Cite Merriam-Webster
  5. Vasari, Giorgio, Lewens van die uitmuntendste Italiaanse argitekte, skilders en beeldhouers, van Cimabue tot ons tyd, 1568.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy