Polinesiese rot

Polinesiese rot
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Rodentia
Familie: Muridae
Genus: Rattus
Spesie:
R. exulans
Binomiale naam
Rattus exulans
(Peale, 1848)
Verspreidings-kaart

Die Polinesiese rot, Pasifiese rot of klein rot (Rattus exulans), wat die Maori's as kiore ken, is die algemeenste rot in die wêreld naas die bruin- en swartrot. Die rot het in Suidoos-Asië ontstaan en nes sy verwante wydversprei geraak. Dit het na feitlik die hele Polinesië versprei, insluitende Nieu-Seeland, Paaseiland en Hawaii. Nes ander rotte is dit hoogs aanpasbaar en kom dit voor in van graslande tot woude. Dit word nou met die mens verbind, wat maklike toegang tot kos verleen. Die rot het in die meeste gebiede waar dit voorkom tot 'n groot plaag ontwikkel.

  1. Ruedas, L.; Heaney, L.; Molur, S. (2008). "Rattus exulans". IUCN Red List of Threatened Species. 2008. Besoek op 6 Februarie 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy