Potchefstroom

Potchefstroom
Stad
Potchefstroom se stadsaal
Potchefstroom se stadsaal
Vlag van Potchefstroom
Vlag
Byname: 
Potch
Leuse(s): 
Stad van Deskundigheid
Motswe Wa Boitseanape
City of Expertise
Potchefstroom is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Potchefstroom
Potchefstroom
 Potchefstroom se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°42′S 27°05′O / 26.700°S 27.083°O / -26.700; 27.083
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikDr. Kenneth Kaunda
MunisipaliteitJB Marks
Stigting1838
Regering
 • Gestig deurHendrik Potgieter
Oppervlak
 • Totaal185,4 km2 (71,6 vk. myl)
Hoogte
1 350 m (4 430 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal149 230
 • Digtheid805/km2 (2 080/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense20,7%
 • Indiërs/Asiërs1,0%
 • Bruin mense7,1%
 • Swart mense70,7%
 • Ander0,4%
Taal (2011)
 • Tswana41,1%
 • Afrikaans27,9%
 • Suid-Sotho10,9%
 • Xhosa9,5%
 • Ander10,6%
Poskode (strate)
2520
Poskode (posbusse)
2520
Skakelkode018
Webwerfhttp://www.potch.co.za/

Potchefstroom is 'n stad in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit was die tweede oudste dorp in die ou Transvaalprovinsie naas die naburige Klerksdorp. Dit is in November 1838 deur Voortrekkerleier Hendrik Potgieter aan die oewers van die Mooirivier gestig. Die stad staan ook as die "Stad van Deskundigheid" bekend. Dit beslaan 2 573 km² en het 162 762 inwoners (munisipaliteit 2011).[2] Dit is 'n handel- en nywerheidsentrum vir die omliggende land- en mynboustreek. Potchefstroom is 120 km wes-suidwes van Johannesburg.

'n Straat omsoom met eikebome in Potchefstroom
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Mooivallei Park, Potchefstroom, Ikageng, Promosa en Mohadin tydens die 2011-sensus.
  2. Sensus 2011, Statistiek Suid-Afrika p.11 NW402: Tlokwe City Council[dooie skakel]

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy