Pous Alexander VIII

Pous Alexander VIII
Geboortenaam Pietro Vito Ottoboni
Pontifikaat begin 6 Oktober 1689
Pontifikaat eindig 1 Februarie 1691
Voorganger Innocentius XI
Opvolger Innocentius XII
Gebore 22 April 1610
Venesië, Republiek van Venesië
Sterf 1 Februarie 1691
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Alexander

Alexander VIII was die 241ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1689 tot 1691. Hy is veral bekend vir sy nepotisme en die verryking van die Ottoboni-familie. Hy het die probleme tussen die Vatikaan en koning Lodewyk XIV besleg.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy