Pous Telesforus | |
---|---|
Geboortenaam | Telesforus |
Pontifikaat begin | 125 |
Pontifikaat eindig | 139 |
Voorganger | Sixtus I |
Opvolger | Higinus |
Gebore | Kalabrië, Italië |
Sterf | 139 Rome, Italië |
Sint Pous Telesforus | |
---|---|
Gebore | Kalabrië, Italië |
Sterfte | 139, Rome, Italië |
Vereer in | Rooms-Katolieke Kerk Grieks-Ortodokse Kerk |
Pelgrimsoord | Vatikaanse begraafplaas |
Feesdag | 5 Januarie (Rooms-Katolieke Kerk) 22 Februarie (Grieks-Ortodokse Kerk) |
Attribute | Pouslike klere |
Beskermheilige | Karmeliete |
Telesforus was die agste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.