Premiersokkerliga

Premiersokkerliga
2023–'24-Premiersokkerliga
Sportsoort Sokker
Gestig 1996
Eienaar Suid-Afrikaanse Sokkervereniging
Inwydingseisoen 1996–'97
Deelnemende lande Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Aantal spanne 16
Mees onlangse kampioen Mamelodi Sundowns (2022–'23)
Verwante kompetisies Suid-Afrikaanse Beker
Nasionale Eerste Liga
Borg(e) DStv

Die Premiersokkerliga is die hoogste sokkerafdeling in Suid-Afrika in die betaalde manskompetisie wat deur die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging georganiseer word. Die kompetisie bestaan uit sestien klubs, waar die nommer sestien aan die einde van die seisoen na die Nasionale Eerste Liga relegeer. Die kampioene kwalifiseer vir die CAF Kampioene-liga.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy