Priamos

Priamos word deur Neoptolemos doodgemaak; detail op ’n Griekse vaas, omstreeks 520-510 v.C.

Priamos of Priamus (Grieks: Πρίαμος) was in die Griekse mitologie ’n legendariese koning van Troje tydens die Trojaanse Oorlog. Sy baie kinders sluit in merkwaardige figure soos Hektor en Paris.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy