Prins Andreas van Griekeland en Denemarke

Prins Andreas
Prins van Griekeland en Denemarke
Portret deur Philip de László, 1913.
Portret deur Philip de László, 1913.
Huis Glücksburg
Vrou Prinses Alice van Battenberg
Kinders Margarita
Theodora
Cecilie
Sophie
Prins Philip, Hertog van Edinburg
Vader George I van Griekeland
Moeder Olga Konstantinowna van Rusland
Gebore (1882-02-02)2 Februarie 1882,
Athene, Griekeland
Oorlede 3 Desember 1944 (op 62),
Monte Carlo, Monaco

Prins Andreas van Griekeland en Denemarke, dikwels ook prins Andrew genoem (Grieks: Ανδρέας; 2 Februarie 1882 - 3 Desember 1944), van die Huis van Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg was die sewende kind en vierde oudste seun van koning George I van Griekeland en sy vrou, Olga Konstantinowna van Rusland. Hy was ’n kleinseun van Christiaan IX van Denemarke en die pa van prins Philip, Hertog van Edinburg.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy