Proletariaat

Die proletariaat (uit Latyn proletarius) is 'n term vir die klas loontrekkers in 'n kapitalistiese samelewing wie se enigste betekenisvolle materiële waarde hulle arbeidskrag (hulle vermoë om te werk) is;[1] 'n lid van hierdie klas is 'n proleet.

  1. proletariat.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy