Prometeus

Prometeus se lewer word deur ’n arend geëet, Jacob Jordaens (omstreeks 1640), Wallraf-Richartz-museum in Keulen, Duitsland.
Prometeus met die arend Ethon en Atlas (Lakoniese bak, ong. 530 v.C.).

Prometeus of Prometheus (Grieks: Προμηθεύς; "voor" + "gedagte", dus "voorsorg", "voorbedagtheid") was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane. Sy tweelingbroer het die kontrasterende naam Epimeteus ("nagedagte"; "nakennis") gehad. Die twee was "verteenwoordigers van die mensdom".[1]

  1. Kerenyi 1951, bl.207

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy