Provinsies van Zimbabwe

Zimbabwe is onderverdeel in agt provinsies en twee stede met provinsiale status (Bulawayo en Harare). Die provinsies is verder onderverdeel in 63 distrikte.

# Provinsie Hoofstad Opp. (km²) Inw. (2002)[1] Kaart
1 Bulawayo 479 676 787 Provinsies van Zimbabwe
2 Harare 872 1 903 510
3 Manicaland Mutare 36 459 1 566 899
4 Masjonaland-Sentraal Bindura 28 374 998 265
5 Masjonaland-Oos Marondera 32 230 1 125 355
6 Masjonaland-Wes Chinhoyi 57 441 1 222 583
7 Masvingo Masvingo 56 566 1 318 705
8 Matabeleland-Noord Lupane 75 025 701 359
9 Matabeleland-Suid Gwanda 54 172 654 879
10 Midlands Gweru 49 166 1 446 331
  1. "Zimbabwe Office of the UN Humanitarian Coordinator". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2007. Besoek op 18 September 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy