Pruisiese deugde

Pruisiese kleure tot 1947

Met Pruisiese deugde (Duits: Preußische Tugenden) word bedoel die Protestants-Calvinistiese morele waardes en die deugde wat tydens die Verligting gevorm is en wat sedert Frederik Wilhelm I se bewind deur die Pruisiese staat verkondig en bevorder is. Van hierdie Pruisiese deugde stam ook die Duitse deugde (Deutsche Tugenden) af.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy