Puntland

Puntlandstaat Somalië
Dowlad Goboleedka Buntlaand ee Soomaaliya (Somalies)
ولاية أرض البنط الصومالية
Wilāyat Arḍ al-Bunṭ aṣ-Ṣūmāliyyah (Arabies)
Vlag van Puntland Wapen van Puntland
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Ster van die Noorde
Volkslied: geen
Ligging van Puntland
Hoofstad Garoowe

8°24′N 48°29′O / 8.400°N 48.483°O / 8.400; 48.483

Grootste stad Boosaaso
Amptelike tale Somalies en Arabies
Regering Presidensiële grondwetlike
republiek
Said Abdullahi Deni
Ahmed Elmi Osman
Onafhanklikheid
Outonomie
• Stigting

binne Somalië
1998
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
212 510[1] km2  
82 050 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2016-skatting
 - Digtheid
 
4 334 633[2] ()
18 / km2
46,6 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$1,853 miljard[3] ()
$372[3]

Geldeenheid Somaliese shilling (SOS)
Tydsone
 - Somertyd
OAT (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .so (Somalië)
Skakelkode +252 (Somalië)

Puntland (Somalies: Buntlaand; Arabies: أرض البنط), amptelik die Puntlandstaat Somalië (Somalies: Dowlad Goboleedka Buntlaand ee Soomaaliya; Arabies: ولاية أرض البنط الصومالية, Wilāyat Arḍ al-Bunṭ aṣ-Ṣūmāliyyah), is 'n selfregerende gebied in die noordooste van Somalië en is geleë aan die Horing van Afrika. Anders as die suidelike dele van Somalië, het Puntland 'n werkende regering, en 'n groot mate van wet en orde. Puntland is in 1998 outonoom verklaar en 'n owerheid is volgens die model van Somaliland gestig. Puntland maak aanspraak op die gebiede Sanaag, Sool en Togdheer.

Garoowe is die hoofstad en Boosaaso is die grootste stad. Puntland beslaan 'n oppervlakte van 212 510 km² en het in 2016 'n bevolking van 4 334 633 gehad.

  1. (en) "Rankings – Countries and Territories of the World". populationdata. Besoek op 2 April 2024.
  2. (en) "Puntland Facts and Figures 2012–2017" (PDF). Puntlandstaat van Somalië. Besoek op 2 April 2024.
  3. 3,0 3,1 (en) (so) "DAWLADA PUNTLAND PUNTLAND STATE EE SOOMAALIYA OF SOMALIA Wasaaradda Qorsheynta, Horumarinta Dhaqaalaha iyo Iskaasahiga Caalamiga ah Ministry of Planning, Economic Development, and International Cooperation Puntland Statistics Department". Besoek op 2 April 2024.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy