Purea

Samuel Wallis en Purea ontmoet (Julie 1767).
Kaptein Cook se aankoms in Matavaibaai, deur William Hodges, lid van Cook se geselskap.

Purea, ook bekend as Oborea, was ’n koningin van die Teva i Uta (Teva van die Binneland) en ’n selfverklaarde heerser van die hele Tahiti. Sy was bekend vanaf die eerste belangrike ekspedisies na die eiland. Sy het van 1767 tot 1768 as hoof van haar clan regeer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy